Nicolas Frochot

Nicolas Frochot
Grafkelder van die Frochot-gesin in Père-Lachaise

Nicolas Thérèse Benoît Frochot (* 20 Maart 1761 in Dijon, † 29 Julie 1828 in Rouvres-sur-Aube) was 'n hoë Franse funksionaris, staatsraadlid en die eerste prefek van die département Seine. Hy is in afdeling 37 van die bekende Paryse Père-Lachaise-begraafplaas ter ruste gelê.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search